tag:blogger.com,1999:blog-8651495.post454944016765157238..comments2023-09-19T20:42:52.321+07:00Comments on A d é l e B o o y s e n: Yes.Adelehttp://www.blogger.com/profile/08014412654952922130noreply@blogger.comBlogger3125tag:blogger.com,1999:blog-8651495.post-4603823329358875052009-03-27T09:59:00.000+07:002009-03-27T09:59:00.000+07:00Hi Adele,ek hoor jou , daar is 'n verskil. Ek het ...Hi Adele,ek hoor jou , daar is 'n verskil. Ek het nou sit en dink daaroor en oa aan David en hoe hy in die verleentheid was , maar as ek mooi dink is dit sy sonde wat uitgewys is wat einklik die verleentheid was.
God se aard is sekerlik Liefde.

Groei is nie noodwendig altyd 'n aangename proses nie.
Hoe se Katie Melua "I dont believe that change can happe nwithout pain." jeanneAnonymousnoreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-8651495.post-18807432759421948042009-03-27T00:08:00.000+07:002009-03-27T00:08:00.000+07:00Lalie, ek verstaan jou punt. Maar daar's 'n verski...Lalie, ek verstaan jou punt. Maar daar's 'n verskil tussen verleentheid verduur ter wille van die Here, en dat die Here jou in die verleentheid stel. Lg. is nie in sy aard nie, glo ek. Wat dink jy?Adelehttps://www.blogger.com/profile/08014412654952922130noreply@blogger.comtag:blogger.com,1999:blog-8651495.post-55226930972325569112009-03-27T00:05:00.000+07:002009-03-27T00:05:00.000+07:00Hi Adele.Ek wonder soms of dit so eenvoudig is...v...Hi Adele.
Ek wonder soms of dit so eenvoudig is...vra Hy nie juis soms dat ons terwille van hom verleentheid , vernedering moet verduur nie.? twe wille van Sy Eer of ons heiligmaking dalk....
JeanneAnonymousnoreply@blogger.com